Matthew 6:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat u koninkryk kom. Laat u wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Laat u koninkryk kom. Laat u wil hier op aarde uitgevoer word soos in die hemel. |
| Afrikaans 1933/1953 | laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; |
| Afrikaans 1983 | laat u koninkryk kom; laat u wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Laat u koninkryk kom. Laat u wil geskied, soos in die hemel, so ook op die aarde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons bid dat die tyd moet kom wanneer almal sal weet U is Koning. Ons bid dat al die mense op die aarde sal doen wat U wil hê hulle moet doen, soos die engele in die hemel dit doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Laat u nuwe wêreld tog gou aanbreek. Almal in die hemel doen wat U sê. Gee dat almal hier op die aarde ook doen wat U wil hê. |