Matthew 5:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Geseënd is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word.
Afrikaans (NLV) 2011 Gelukkig is die vredemakers, want God sal vir hulle sê: ‘Julle is mý kinders.’
Afrikaans 1933/1953 Salig is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word.
Afrikaans 1983 Geseënd is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Gelukkig is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense wat vrede maak tussen mense, is gelukkige mense. God sal sê hulle is sy kinders.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Gelukkig is almal wat vrede maak tussen mense wat in vyandskap met mekaar leef. God sal op die laaste dag voor almal sê dat hulle sy kinders is.