Matthew 5:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Geseënd is die wat rein van hart is, want hulle sal God sien. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gelukkig is dié wie se harte volkome op God gerig is, want hulle sal vir God sien. |
| Afrikaans 1933/1953 | Salig is die wat rein van hart is, want hulle sal God sien. |
| Afrikaans 1983 | Geseënd is dié wat rein van hart is, want hulle sal God sien. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gelukkig is dié wat suiwer van hart is, want hulle sal God sien. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense wat net vir God dien, is gelukkige mense, want hulle sal God sien. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Gelukkig is almal wie se lewe van binne af nuut geword het. God sal sorg dat hulle Hom met hul eie oë sien. |