Matthew 5:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Salig is die barmhartiges, want hulle sal barmhartigheid verkry. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gelukkig is dié wat met ontferming uitreik na mense in nood, want God sal Hom oor húlle ontferm. |
| Afrikaans 1933/1953 | Salig is die barmhartiges, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word. |
| Afrikaans 1983 | Geseënd is dié wat barmhartig is, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gelukkig is die barmhartiges, want hulle sal barmhartigheid ontvang. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense wat goed is vir iemand wat swaarkry, is gelukkige mense. God sal vir hulle ook goed wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Gelukkig is almal wat regtig vir ander mense omgee. God sal binnekort vir hulle wys presies hoeveel Hy vir hulle omgee. |