Matthew 5:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Geseënd is die wat honger en dors na geregtigheid, want hulle sal versadig word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gelukkig is dié wat honger en dors na wat voor God reg is, want Hy sal hulle hartsverlange bevredig. |
| Afrikaans 1933/1953 | Salig is die wat honger en dors na die geregtigheid, want hulle sal versadig word. |
| Afrikaans 1983 | Geseënd is dié wat honger en dors na wat reg is, want hulle sal versadig word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gelukkig is dié wat honger en dors na •geregtigheid, want hulle sal versadig word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense wat baie graag wil doen wat God wil hê, is gelukkige mense, want God sal vir hulle help om alles te doen wat Hy wil hê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Gelukkig is almal wat met alles in hulle daarna streef om te doen wat God vra. Hy sal binnekort hulle verlange na Hom vir altyd wegvat. |