Matthew 5:48 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wees julle dan volmaak, soos julle Vader wat in die hemele is, volmaak is.
Afrikaans (NLV) 2011 “Wees julle dan volkome in julle liefde, soos julle hemelse Vader volkome in sý liefde is. Hy het mos álle mense lief.”
Afrikaans 1933/1953 Wees julle dan volmaak soos julle Vader in die hemele volmaak is.
Afrikaans 1983 “Wees julle dan volmaak soos julle hemelse Vader volmaak is.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Wees dus volmaak soos julle hemelse Vader volmaak is.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle Vader in die hemel is lief vir al die mense, dit maak nie saak wie hulle is nie. So moet julle ook lief wees vir al die ander mense.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Julle moet soos julle hemelse Vader wees. Hy het almal hier op die aarde lief. As julle ook vol liefde en respek optree teenoor almal met wie julle te doen kry, doen julle presies wat die wet van julle vra. Dan stap julle in julle hemelse Vader se voetspore. Dan is julle net soos Hy!”