Matthew 5:47 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En as julle net julle broers groet, wat doen julle meer as ander? is dit nie eens die tollenaars nie?
Afrikaans (NLV) 2011 En as julle net julle eie mense groet, wat besonders doen julle dan? Doen die ongelowiges nie ook maar dieselfde nie?
Afrikaans 1933/1953 En as julle net jul broeders groet, wat besonders doen julle dan? Doen die tollenaars nie ook so nie?
Afrikaans 1983 En as julle net julle broers groet, wat doen julle meer as ander? Maak die heidene nie ook maar net so nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En as julle slegs julle broers groet, wat doen julle meer? Maak die heidene nie ook maar so nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En as julle vriendelik is net met julle vriende, dan doen julle wat ander mense ook doen, julle doen niks beter as hulle nie. Die mense wat God nie ken nie, doen presies dieselfde.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As julle net julle familie en vriende groet, het julle nog niks spesiaals gedoen nie. Selfs die grootste sondaars groet ook hulle vriende.