Matthew 5:44 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar Ek sê vir julle: Julle moet julle vyande liefhê, seën die wat julle vervloek, doen goed aan die wat julle haat, en bid vir die wat julle beledig en julle vervolg; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar Ek sê vir julle, julle moet julle vyande liefhê en bid vir dié wat julle vervolg. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar Ek sê vir julle: Julle moet jul vyande liefhê; seën die wat vir julle vervloek, doen goed aan die wat vir julle haat, en bid vir die wat julle beledig en julle vervolg; |
| Afrikaans 1983 | Maar Ek sê vir julle: Julle moet julle vyande liefhê, en julle moet bid vir dié wat vir julle vervolg, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar Ek sê vir julle: Julle moet julle vyande liefhê en bid vir hulle wat julle vervolg, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Ek sê vir julle: Julle moet lief wees vir julle vyande en julle moet bid vir die mense wat slegte dinge doen aan julle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Wel, dit is nie waar nie. Ek sê vandag vir julle dat julle ook julle vyande moet liefhê. Bid vir almal wat julle swaar laat kry en julle vervolg. |