Matthew 5:43 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Julle het gehoor dat daar gesê is: Jy moet jou naaste liefhê en jou vyand haat.
Afrikaans (NLV) 2011 “Julle het gehoor dat gesê is: ‘Jy moet jou eie mense liefhê, maar jy hoef nie jou vyand lief te hê nie.’
Afrikaans 1933/1953 Julle het gehoor dat daar gesê is: Jy moet jou naaste liefhê en jou vyand moet jy haat.
Afrikaans 1983 “Julle het gehoor dat daar gesê is: ‘Jou naaste moet jy liefhê en jou vyand moet jy haat.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Julle het gehoor dat gesê is, ‘Jy moet jou naaste liefhê,’ en ‘Jou vyand moet jy haat’.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Julle weet die wette sê: ‘ Jy moet lief wees vir jou naaste en jy moet jou vyand haat.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Julle ken ook die ou opvatting: ‘Wees lief vir jou naaste. Haat jou vyand.’