Matthew 5:42 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gee aan hom wat jou vra, en van hom wat van jou wil leen, moet jy nie wegdraai nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Géé vir die een wat iets van jou vra, en moenie jou rug draai op iemand wat by jou wil leen nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Gee aan hom wat jou iets vra, en wys hom nie af wat van jou wil leen nie. |
| Afrikaans 1983 | Gee aan hom wat iets van jou vra, en moet hom wat van jou wil leen, nie afwys nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gee aan wie van jou iets vra, en moet die een wat van jou wil leen, nie wegwys nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As iemand iets vir jou vra, gee dit vir hom. As iemand iets by jou wil leen, moenie vir hom ‘nee’ sê nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Julle moet vrygewig wees. Deel julle besittings met mense wat julle vra om hulle te help. Moenie mense wegjaag as hulle iets by julle wil leen nie.” |