Matthew 5:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Geseënd is die wat treur, want hulle sal vertroos word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gelukkig is die treurendes, want God sal self hulle trane afvee. |
| Afrikaans 1933/1953 | Salig is die wat treur, want hulle sal vertroos word. |
| Afrikaans 1983 | Geseënd is dié wat treur, want hulle sal vertroos word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gelukkig is dié wat treur, want hulle sal vertroos word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense wat nou hartseer is, is gelukkige mense, want God sal hulle hartseer wegneem. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Gelukkig is almal wat hartseer is oor al die pyn en swaarkry in hierdie wêreld. God self sal hulle trane afdroog. |