Matthew 5:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy mag ook nie by jou hoof sweer nie, want jy kan nie een haar wit of swart maak nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moet selfs nie sê: ‘Ek sweer by my kop’ nie, want jy kan nie eers een haar daarvan wit of swart maak nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | ook by jou hoof mag jy nie sweer nie, omdat jy nie een haar wit of swart kan maak nie. |
| Afrikaans 1983 | Jy moet ook nie jou kop op die spel plaas as jy 'n eed aflê nie, want jy kan nie een haar wit of swart maak nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy moet ook nie by jou eie kop sweer nie, want jy kan nie een van jou hare wit of swart maak nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moenie iets belowe en sê jy is self die getuie nie, want jy kan nie self een haar op jou kop wit of swart maak nie, jy kan nie die kleur verander nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Dit help ook nie dat julle by julleself sweer nie. Dit kan tog niks aan julle omstandighede verander nie. Julle kan nie eens ’n enkele haar op julle kop se kleur verander deur hierdie soort beloftes nie. |