Matthew 5:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar is gesê: Elkeen wat van sy vrou skei, moet vir haar 'n skeibrief gee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Daar is gesê: ‘Al wat ’n man nodig het om van sy vrou te skei is om aan haar ’n skeisertifikaat te oorhandig.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Daar is ook gesê: Elkeen wat van sy vrou skei, moet haar 'n skeibrief gee. |
| Afrikaans 1983 | “Daar is gesê: ‘Elkeen wat van sy vrou skei, moet aan haar 'n skeibrief gee.’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Daar is gesê, ‘Wie van sy vrou skei, moet aan haar 'n skeibrief gee.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Julle weet die wette sê: ‘ Elkeen wat van sy vrou skei, moet vir haar 'n skeibrief gee.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Nog een van die bevele wat julle voorouers gereeld moes hoor, is die volgende: ‘As jy van jou vrou wil skei, moet jy maar net sorg dat jy al die wetlike prosedures nakom. Sorg dat jy ’n wettige skeibrief aan haar gee.’ |