Matthew 5:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Geseënd is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Gelukkig is dié mense wat weet hoe nodig hulle God het, want die koninkryk van die hemele is húlle deel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele. |
| Afrikaans 1983 | “Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Gelukkig is die armes van gees, want aan hulle behoort die •koninkryk van die hemele. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Mense wat weet hulle het vir God nodig, is gelukkige mense, want God wat in die hemel is, is hulle Koning. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Gelukkig is almal wat van God se goedheid en sorg afhanklik is. Hulle sal definitief ’n plek kry in sy nuwe wêreld. |