Matthew 5:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Julle het gehoor dat daar van die ou tyd gesê is: Jy mag nie egbreuk pleeg nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Julle het gehoor dat daar gesê is: ‘Jy mag nie egbreuk pleeg nie.’
Afrikaans 1933/1953 Julle het gehoor dat aan die mense van die ou tyd gesê is: Jy mag nie egbreek nie.
Afrikaans 1983 “Julle het gehoor dat daar gesê is: ‘Jy mag nie egbreuk pleeg nie.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Julle het gehoor dat gesê is, ‘Jy mag nie egbreuk pleeg nie.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Julle weet die wette sê: ‘ Jy mag nie egbreuk pleeg nie.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Julle ken ook die volgende wet: ‘Moenie by iemand slaap met wie jy nie getroud is nie.’