Matthew 5:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Voorwaar Ek sê vir jou, jy sal sekerlik nie daarvandaan uitkom voordat jy die uiterste vergelding betaal het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek verseker jou, jy gaan beslis nie daar uitkom voordat jy elke sent afbetaal het nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Voorwaar Ek sê vir jou, jy sal daar sekerlik nie uitkom voordat jy die laaste oortjie betaal het nie. |
| Afrikaans 1983 | Dit verseker Ek jou: Jy sal sekerlik nie daar uitkom voordat jy die laaste sent betaal het nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | •Amen, Ek sê vir jou: Jy sal beslis nie daar uitkom voordat jy die laaste kwadrant betaal het nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sê vir jou, en dit is seker: Jy sal nie uit die tronk uitkom nie. Jy sal eers alles moet betaal wat jy skuld.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Anders moet jy dalk ’n lang tyd in die tronk gaan sit.” |