Matthew 5:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom, as jy jou gawe na die altaar bring en daar onthou dat jou broer iets teen jou het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “As jy dus jou offer na die altaar toe bring en dit val jou daar by dat jou medemens ’n grief teen jou koester, |
| Afrikaans 1933/1953 | As jy dan jou gawe na die altaar bring en dit jou daar byval dat jou broeder iets teen jou het, |
| Afrikaans 1983 | “As jy dus jou gawe na die altaar toe bring en dit jou daar byval dat jou broer iets teen jou het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “En wanneer jy jou offergawe na die altaar bring en daar onthou dat jou broer iets teen jou het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer jy jou offer na die altaar bring, en jy onthou daar dat jou broer kwaad is vir jou, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Kom Ek verduidelik met ’n voorbeeld wat Ek bedoel: as jy na die tempel toe gaan om ’n offer aan God te bring en jy onthou skielik dat ’n vriend of ’n familielid van jou om die een of ander rede vir jou kwaad is, |