Matthew 5:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Julle het gehoor dat daar van die ou tyd gesê is: Jy mag nie doodslaan nie; en elkeen wat doodslaan, is in gevaar van die oordeel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Julle het gehoor dat vir ons voorouers gesê is: ‘Jy mag nie moord pleeg nie. As jy moord pleeg, sal jy voor die regbank rekenskap moet gee.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Julle het gehoor dat aan die mense van die ou tyd gesê is: Jy mag nie doodslaan nie, maar elkeen wat doodslaan, moet verantwoording doen voor die gereg. |
| Afrikaans 1983 | “Julle het gehoor dat daar van die ou tyd af aan die mense gesê is: ‘Jy mag nie moord pleeg nie; en elkeen wat moord pleeg, is strafbaar voor die regbank’. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Julle het gehoor dat aan die voorouers gesê is, ‘Jy mag nie moord pleeg nie, en wie moord pleeg, is strafbaar voor die reg.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Julle weet die wette sê: ‘ Jy mag nie iemand vermoor nie. As jy iemand vermoor, dan sal die hof jou straf.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Julle onthou mos dat die godsdienstige leiers aan julle ouers gesê het: ‘’n Mens mag nie moord pleeg nie. Alle moordenaars moet hof toe gesleep word en die doodstraf kry.’ |