Matthew 4:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sê vir hom: Al hierdie dinge sal ek jou gee as jy neerval en my aanbid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarop sê hy vir Jesus: “Dit alles sal ek vir jou gee. Al wat jy moet doen, is om neer te kniel en my te aanbid.” |
| Afrikaans 1933/1953 | en sê vir Hom: Al hierdie dinge sal ek aan U gee as U neerval en my aanbid. |
| Afrikaans 1983 | en sê vir Hom: “Dit alles sal ek vir U gee as U neerval en my aanbid.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en sê vir Hom: “Dit alles sal ek vir u gee as u neerkniel en my aanbid. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die duiwel sê toe vir Jesus: “Ek sal dit alles vir Jou gee as Jy voor my kniel en my aanbid.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe sê hy vir Jesus: “Dit alles is joune. Ek gee jou al hierdie lande op ’n skinkbord. Daar is egter net een voorwaarde: buig gou voor my en aanbid my as jou god.” |