Matthew 4:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Weer neem die duiwel Hom op 'n uitermate hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld en die heerlikheid daarvan;
Afrikaans (NLV) 2011 Vervolgens neem die duiwel Hom na die top van ’n baie hoë berg en wys vir Hom al die koninkryke van die wêreld met hulle prag en praal.
Afrikaans 1933/1953 Weer neem die duiwel Hom saam na 'n baie hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld en hulle heerlikheid,
Afrikaans 1983 Toe neem die duiwel Hom na 'n baie hoë berg toe, wys Hom al die koninkryke van die wêreld met hulle prag
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hierna neem die Duiwel Hom na 'n baie hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in hulle prag,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die duiwel het daarna vir Jesus na 'n baie hoë berg geneem. Hy het vir Hom al die lande van die wêreld gewys en al die mooi dinge in die lande.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die duiwel was egter nog nie klaar met sy versoekings nie. Hy het Jesus na die top van ’n baie hoë berg gevat. Van daar af het hy Hom al die lande van die wêreld gewys met al hulle glans en rykdom.