Matthew 4:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jesus sê vir hom: Daar is weer geskrywe: Jy mag die Here jou God nie versoek nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus het hom geantwoord: “Daar staan ook geskrywe: ‘Jy mag die Here jou God nie versoek nie. En Hom alleen moet jy dien.’”
Afrikaans 1933/1953 Jesus sê vir hom: Daar is ook geskrywe: Jy mag die Here jou God nie versoek nie.
Afrikaans 1983 Jesus sê vir hom: “Daar staan ook geskrywe: Jy mag die Here jou God nie op die proef stel nie. ”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jesus sê vir hom: “Daar staan ook geskryf, “ ‘Jy mag die Here jou God nie versoek nie.’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus sê toe vir die duiwel: “Daar is ook in die Ou Testament geskryf: ‘ Jy moenie vir jou God die Here iets vra wat jy nie mag vra nie.’ ”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe sê Jesus vir die duiwel: “Ja, maar daar staan ook in die Bybel geskryf: ‘Jy mag nie die Here jou God uittart nie.’”