Matthew 4:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarna neem die duiwel hom op in die heilige stad en laat hom op die toppunt van die tempel sit, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarna neem die duiwel Hom Jerusalem toe en laat Hom op die hoogste spits van die tempel staan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe neem die duiwel Hom saam na die heilige stad en laat Hom op die dak van die tempel staan |
| Afrikaans 1983 | Daarna neem die duiwel Hom na die heilige stad toe en laat Hom op die hoogste punt van die tempel staan |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe neem die Duiwel Jesus na die heilige stad en laat Hom op die hoogste punt van die tempelgeboue staan |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarna het die duiwel vir Jesus saamgeneem na die gewyde stad en hy het Jesus op die hoogste plek by die tempel laat staan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarna het die duiwel Jesus na Jerusalem toe gevat. Daar het hy Hom op die hoogste punt van die tempel laat staan. |