Matthew 4:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe die versoeker by hom kom, sê hy: As U die Seun van God is, beveel dat hierdie klippe brood gemaak word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe kom die versoeker na Hom toe en sê vir Hom: “As jy dan die Seun van God is, beveel hierdie klippe om brode te word.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En die versoeker het na Hom gekom en gesê: As U die Seun van God is, sê dat hierdie klippe brode word. |
| Afrikaans 1983 | Die versoeker het toe gekom en vir Hom gesê: “As U die Seun van God is, sê hierdie klippe moet brood word.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe het die versoeker nader gekom en vir Hom gesê: “As u die •Seun van God is, sê dat hierdie klippe brode moet word.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die duiwel het na Jesus toe gekom en hy het probeer om Jesus verkeerd te laat doen. Die duiwel het vir Jesus gesê: “As Jy die Seun van God is, sê dan vir hierdie klippe hulle moet brode word.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het vir Jesus kom sê: “Kyk, as jy regtig God se Seun is, sê dan vir hierdie klippe om in brood te verander.” |