Matthew 4:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En groot menigte mense het Hom gevolg van Galilea en Dekapolis en Jerusalem en Judéa en van oorkant die Jordaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Groot skare uit Galilea, Dekapolis, Jerusalem, Judea en die Transjordaan het Hom begin volg. |
| Afrikaans 1933/1953 | En groot menigtes het Hom gevolg van Galil,a en Dek polis en Jerusalem en Judia en van oorkant die Jordaan af. |
| Afrikaans 1983 | Groot menigtes uit Galilea, Dekapolis, Jerusalem, Judea en van oorkant die Jordaan af het Hom gevolg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Groot skares het Hom gevolg, uit Galilea en Dekapolis en Jerusalem en Judea en van oorkant die Jordaan af. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Baie mense het saam met Jesus gegaan. Hulle het gekom van die provinsie Galilea, van Dekapolis, van Jerusalem, en van die provinsie Judea en van die ander kant van die Jordaan-rivier. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dwarsdeur Palestina het mense van Jesus begin praat. Hulle het in ’n groot massa na Hom toe gestroom: uit Galilea, uit die gebied van die Tien Stede daar oos van die Jordaan, uit Jerusalem en selfs uit die gebied van Judea ver oorkant die Jordaan. |