Matthew 4:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het dadelik hul nette gelos en Hom gevolg.
Afrikaans (NLV) 2011 Dadelik het hulle hulle nette gelos en Jesus se dissipels geword.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het dadelik die nette laat staan en Hom gevolg.
Afrikaans 1983 Hulle het dadelik die nette gelos en Hom gevolg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het onmiddellik hulle nette gelos en Hom gevolg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Simon en Andreas het dadelik hulle visnette gelos en hulle het saam met Jesus gegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dadelik het Simon en Andreas hulle visnette neergesit en agter Jesus begin aanstap.