Matthew 4:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En nadat hy veertig dae en veertig nagte gevas het, was hy daarna honger. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nadat Hy vir 40 dae en 40 nagte gevas het, het Hy naderhand baie honger begin word. |
| Afrikaans 1933/1953 | En nadat Hy veertig dae en veertig nagte gevas het, het Hy naderhand honger geword. |
| Afrikaans 1983 | Veertig dae en veertig nagte het Hy niks geëet nie en naderhand het Hy honger geword. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Veertig dae en veertig nagte lank het Hy gevas, en later honger geword. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het 40 dae en 40 nagte lank niks geëet nie. Hy het toe honger geword. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Veertig dae lank het Jesus niks geëet nie. Hy het toe honger geword. Dit was natuurlik net die geleentheid waarop die duiwel gewag het. |