Matthew 4:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Hy sê vir hulle: Volg My, en Ek sal julle vissers van mense maak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarop sê Hy vir hulle: “Kom! Word my dissipels, en Ek sal julle vissers van mense maak.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy sê vir hulle: Kom agter My aan, en Ek sal julle vissers van mense maak. |
| Afrikaans 1983 | Hy sê toe vir hulle: “Kom hier! Kom saam met My, en Ek sal julle vissers van mense maak.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy sê vir hulle: “Volg My, en Ek sal julle vissers van mense maak!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus sê toe vir hulle: “Kom hier, kom saam met My, Ek sal julle lewens verander: Julle sal nog vissermanne wees, maar julle sal nie meer visse vang nie, julle sal mense bymekaarmaak vir God.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Laat staan julle nette. Kom agter My aan! Word my volgelinge. Dan sal Ek julle wys hoe om op ’n nuwe manier vis te vang. Ek sal julle leer om van nou af mense te vang wat in sonde leef sodat hulle deel kan kry aan God se nuwe wêreld.” |