Matthew 4:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die land Sabulon en die land van Nefthalim, langs die see, anderkant die Jordaan, Galilea van die heidene; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die land van Sebulon en die land van Naftali langs die See van Galilea en die Transjordaan: Galilea waar so baie nie-Jode woon — |
| Afrikaans 1933/1953 | Die land S,bulon en die land N ftali, na die see toe, oorkant die Jordaan, Galil,a van die heidene -- |
| Afrikaans 1983 | “Jy, gebied van Sebulon en gebied van Naftali, aan die seekant en oorkant die Jordaan, Galilea waar die heidene woon! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Land van Sebulon en land van Naftali, die pad langs die see, oorkant die Jordaan, Galilea van die heidene: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “ Land van Sebulon en Naftali, langs die pad na die See van Galilea, naby die Jordaan-rivier, Galilea, land van mense wat nie Jode is nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Sebulon en Naftali, wat op pad na die see toe lê, daar oorkant die Jordaan, daar by julle in Galilea bly baie volke. |