Matthew 4:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe hy Nasaret verlaat het, het hy gekom en gaan woon in Kapernaum, wat aan die seekus is, in die grense van Sabulon en Neftali.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het uit Nasaret weggetrek en gaan woon in Kapernaum aan die See van Galilea, in die gebied van Sebulon en Naftali.
Afrikaans 1933/1953 En Hy het N saret verlaat en gaan woon in Kap,rnam aan die see, in die gebied van S,bulon en N ftali,
Afrikaans 1983 Hy het nie in Nasaret gaan bly nie, maar Hom gaan vestig in Kapernaum by die see, in die gebied van Sebulon en Naftali.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het Nasaret verlaat en in Kapernaum by die see gaan woon, in die gebied van Sebulon en Naftali,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het weggegaan van die stad Nasaret waar Hy eers gewoon het. Hy het gaan woon in die stad Kapernaum, by die See van Galilea. Kapernaum was in die deel van die land waar die stamme Sebulon en Naftali voorheen gewoon het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus het egter besluit om nie langer in Nasaret te bly nie. Sy nuwe woonplek was Kapernaum. Dit is by die See van Galilea, in die omgewing van Sebulon en Naftali.