Matthew 4:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe verlaat die duiwel Hom, en kyk, engele het gekom en Hom gedien. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarna het die duiwel die aftog geblaas. En daar het engele na Hom toe gekom en Hom versorg. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarna het die duiwel Hom laat staan, en daar het engele gekom en Hom gedien. |
| Afrikaans 1983 | Daarna het die duiwel Hom met rus gelaat, en daar het engele gekom en Hom versorg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe het die Duiwel Hom met rus gelaat, en kyk, daar het engele gekom en Hom versorg. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die duiwel het toe weggegaan van Jesus. Daar het engele gekom en hulle het vir Jesus gesorg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Na hierdie woorde het die duiwel Jesus uitgelos. Baie engele het toe na Jesus toe gekom. Hulle het Hom versorg met alles wat Hy nodig gehad het. |