Matthew 4:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Jesus vir hom: Gaan weg, Satan, want daar is geskrywe: Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe sê Jesus vir hom: “Trap, Satan! Daar staan in die Skrif: ‘Jy moet die Here jou God aanbid en Hom alleen dien.’”
Afrikaans 1933/1953 Toe sê Jesus vir hom: Gaan weg, Satan! want daar is geskrywe: Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien.
Afrikaans 1983 Maar Jesus sê vir hom: “Gaan weg, Satan, want daar staan geskrywe: “Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien. ”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe sê Jesus vir hom: “Gaan weg, Satan! Want daar staan geskryf, “ ‘Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien.’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het vir die duiwel gesê: “Gaan weg, Satan, want in die Ou Testament is geskryf: “ Jy moet jou God die Here aanbid en net vir Hom dien.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarop het Jesus skerp gereageer: “Gee dadelik pad van My af, Satan! Die Bybel sê: ‘Jy moet net die Here as jou God aanbid. Hom alleen moet jy dien.’”