Matthew 4:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe is Jesus deur die Gees na die woestyn gelei om deur die duiwel versoek te word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarop het die Gees Jesus die woestyn ingelei om deur die duiwel versoek te word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe is Jesus deur die Gees weggelei die woestyn in om versoek te word deur die duiwel. |
| Afrikaans 1983 | Toe is Jesus deur die Gees die woestyn in gelei om deur die duiwel versoek te word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hierna is Jesus deur die Gees die woestyn ingelei om deur die Duiwel versoek te word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Heilige Gees het daarna vir Jesus na die woestyn geneem sodat die duiwel kon probeer om Jesus verkeerd te laat doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kort na sy doop het die Heilige Gees Jesus na die woestyn toe laat gaan. Daar moes Hy deur die duiwel op die proef gestel word. |