Matthew 3:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In daardie dae het Johannes die Doper gekom en in die woestyn van Judéa gepreek, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op ’n dag verskyn Johannes die Doper in die woestyn van Judea en kondig God se boodskap aan |
| Afrikaans 1933/1953 | In daardie dae het Johannes die Doper opgetree en in die woestyn van Judea |
| Afrikaans 1983 | In daardie tyd het Johannes die Doper in die woestyn van Judea begin preek |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In daardie tyd het Johannes die Doper in die openbaar begin optree en in die woestyn van Judea verkondig: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | In daardie tyd het Johannes die Doper na die woestyn van Judea gekom en daar gepreek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In daardie tyd het Johannes die Doper ook op die toneel verskyn. Hy het in die woestyn van Judea gepreek. |