Matthew 28:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die engel antwoord en sê vir die vroue: Moenie vrees nie, want ek weet dat julle Jesus soek wat gekruisig is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarop het die engel die vroue aangespreek met die woorde: “Julle hoef nie bang te wees nie. Ek weet julle soek Jesus wat gekruisig is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar die engel antwoord en sê vir die vroue: Moenie vrees nie, want ek weet julle soek Jesus wat gekruisig is. |
| Afrikaans 1983 | Toe sê die engel vir die vroue: “Julle moet nie bang wees nie. Ek weet julle soek Jesus wat gekruisig is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe antwoord die engel die vroue en sê: “Moenie langer bang wees nie, want ek weet julle soek Jesus, die gekruisigde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die engel sê toe vir die vroue: “Julle moenie bang wees nie. Ek weet julle soek vir Jesus wat gekruisig is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die engel praat toe met die vroue: “Moenie vir my bang wees nie. Ek weet julle soek Jesus, die Een wat hulle gekruisig het. Hy is nie meer hier nie. |