Matthew 28:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En uit vrees vir hom het die wagte geskud en soos dooies geword. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die wagte het van angs begin bewe oor die engel en toe soos dooies bewusteloos neergeslaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En uit vrees vir hom het die wagte gebewe en soos dooies geword. |
| Afrikaans 1983 | Van skrik vir hom het die wagte gebewe en soos dooies geword. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Uit vrees vir hom het dié wat die graf bewaak, gebewe en soos dooies geword. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die soldate wat die graf opgepas het, het groot geskrik. Hulle het gebewe en hulle het geword soos mense wat dood is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |