Matthew 28:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sy aangesig was soos weerlig, en sy klere wit soos sneeu.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy gesig het geblink soos weerlig en sy klere was sneeuwit.
Afrikaans 1933/1953 En sy gedaante was soos weerlig en sy kleding wit soos sneeu.
Afrikaans 1983 Sy voorkoms was so blink soos weerlig en sy klere so wit soos sneeu.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy voorkoms was soos weerlig en sy klere wit soos sneeu.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het geblink soos weerlig en sy klere was so wit soos sneeu.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) [3-4] Toe die wagte hom sien, het hulle hulle byna doodgeskrik. Soos iemand wat flou word, slaan hulle neer, veral toe hulle die engel se gesig sien. Dit het gelyk of daar weerligstrale uitkom, so het dit gestraal. Sy klere was skitterend blink.