Matthew 28:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle ook al beveel het; en kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen.
Afrikaans (NLV) 2011 Leer hulle om alles te gehoorsaam wat Ek aan julle opgedra het. En weet vir seker: Ek is vir altyd by julle, tot aan die einde van die wêreldgeskiedenis.”
Afrikaans 1933/1953 En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen.
Afrikaans 1983 leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En onthou: Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en hulle te leer om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. En kyk, Ek is met julle al die dae, tot aan die voleinding van die tyd. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet vir hulle leer om gehoorsaam te wees aan alles wat Ek vir julle gesê het. En onthou: Ek is altyd by julle, tot die einde van die wêreld.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Leer hulle en lei hulle dan in alles wat Ek vir julle geleer het. Vertel hulle hoe belangrik dit is om aan My gehoorsaam te wees en te doen wat Ek vra. “En wees verseker: Ek verwag nie dat julle dit alleen moet doen nie. Elke dag, tot met die wederkoms, sal Ek self by julle wees.”