Matthew 28:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Jesus het gekom en met hulle gespreek en gesê: Aan My is gegee alle mag in die hemel en op aarde.
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus kom toe nader en sê vir sy dissipels: “God het die volle mag oor hemel en aarde aan My toevertrou.
Afrikaans 1933/1953 En Jesus het nader gekom en met hulle gespreek en gesê: Aan My is gegee alle mag in die hemel en op aarde.
Afrikaans 1983 Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is alle mag gegee in die hemel en op die aarde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jesus het nader gekom en vir hulle gesê: “Aan My is gegee alle mag in die hemel en op die aarde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het na hulle toe gekom en vir hulle gesê: “God het gesê Ek moet regeer oor alles in die hemel en op die aarde.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus het nader gestaan. “God het aan My al die mag gegee wat daar is. Niemand is magtiger as Ek nie.