Matthew 28:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het die elf dissipels weggegaan na Galilea, na die berg waar Jesus hulle aangestel het.
Afrikaans (NLV) 2011 Die elf dissipels het toe na Galilea gegaan, na die berg soos Jesus hulle beveel het.
Afrikaans 1933/1953 En die elf dissipels het na Galil,a gegaan, na die berg waar Jesus hulle bestel het.
Afrikaans 1983 Die elf dissipels het na Galilea toe gegaan na die berg waarheen Jesus hulle beveel het om te gaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die elf dissipels het na Galilea gegaan, na die berg waarheen Jesus hulle ontbied het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die elf dissipels het na Galilea gegaan, Jesus het gesê hulle moet daar na 'n berg gaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die elf dissipels is van Jerusalem af terug Galilea toe. Daar het hulle Jesus op die berg gaan soek, soos Hy gevra het.