Matthew 28:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Aan die einde van die sabbat, toe dit begin aanbreek het teen die eerste dag van die week, het Maria Magdalena en die ander Maria gekom om die graf te sien. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vroeg Sondagmôre, terwyl dit begin lig word, het Maria Magdalena en die ander Maria na die graf gaan kyk. |
| Afrikaans 1933/1953 | En laat ndie sabbat toe dit begin lig word, teen die eerste dag van die week, kom Maria Magdal,na en die ander Maria om na die graf te gaan kyk. |
| Afrikaans 1983 | Na die sabbatdag, toe dit die Sondagmôre begin lig word, het Maria Magdalena en die ander Maria na die graf gaan kyk. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ná die Sabbat, teen dagbreek op die eerste dag van die week, het Maria Magdalena en die ander Maria gegaan om na die graf te kyk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Sabbatdag was verby. Toe dit die Sondag-oggend begin lig word, het Maria Magdalena en die ander Maria na die graf gaan kyk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Sondagoggend vroeg, net toe dit begin lig word, is Maria Magdalena en die ander Maria af graf toe. |