Matthew 27:66 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle het toe gegaan en die graf vasgemaak, die klip verseël en 'n wag gesit.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het toe die graf gaan beveilig deur die klip te verseël en dit deur die wagte te laat oppas.
Afrikaans 1933/1953 En hulle het gegaan en die graf verseker deur die steen te verseël in teenwoordigheid van die wag.
Afrikaans 1983 Hulle het toe gegaan en die graf beveilig deur die klip te verseël en die wag daar te laat bly.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het toe gegaan en die graf beveilig deur die klip te verseël en die wagte daar te plaas.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Joodse leiers het toe gegaan en hulle het gesê die soldate moet die graf oppas. Hulle het die klip voor die ingang verseël en hulle het die soldate daar laat bly om die graf op te pas.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle is toe daar weg om die graf te gaan oppas. Hulle het nie slegs die ingang met die klip toegemaak nie, maar ook wagte daar gelos.