Matthew 27:63 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en gesê: Meneer, ons onthou dat daardie bedrieër, terwyl hy nog gelewe het, gesê het: Na drie dae sal ek opstaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het vir hom gesê: “U Edele, ons onthou hierdie bedrieër het, toe hy nog gelewe het, gesê: ‘Na drie dae sal ek uit die dood opstaan.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | en sê: My heer, ons herinner ons dat die verleier, toe hy in die lewe was, gesê het: Oor drie dae staan ek op. |
| Afrikaans 1983 | en vir hom gesê: “Meneer, ons onthou dat toe daardie bedrieër nog geleef het, hy gesê het: ‘Na drie dae sal ek uit die dood opgewek word.’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en gesê: “Meneer, ons het onthou dat toe hy nog geleef het, daardie bedrieër gesê het, ‘Ná drie dae sal Ek weer opgewek word.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en hulle het vir Pilatus gesê: “Meneer, ons onthou dat daardie man die mense bedrieg het toe hy gelewe het en gesê het: ‘Ná drie dae sal God My weer laat lewe.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “U Edele,” het hulle gesê, “iets het ons intussen bygeval. Toe daardie bedrieër nog geleef het, het hy beweer dat hy na drie dae uit die dood opgewek sal word. |