Matthew 27:62 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die volgende dag, wat gevolg het op die dag van voorbereiding, het die owerpriesters en die Fariseërs by Pilatus bymekaargekom,
Afrikaans (NLV) 2011 Die volgende dag — dit was die dag ná die Vrydag — het die priesterhoofde en die Fariseërs met Pilatus gaan praat.
Afrikaans 1933/1953 Die volgende dag -- dit is die dag ndie voorbereiding -- kom die owerpriesters en die Fariseërs by Pilatus saam
Afrikaans 1983 Die volgende dag, die dag na die Vrydag, het die priesterhoofde en die Fariseërs by Pilatus gekom
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die volgende dag – dit is die dag ná Voorbereidingsdag – het die leierpriesters en die •Fariseërs by •Pilatus byeengekom
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die volgende dag was dit die Sabbatdag, die dag ná die Vrydag. Die priesterleiers en die Fariseërs het by Pilatus bymekaargekom
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die volgende dag, net na die voorbereidings vir die paasfees, is die Joodse leiers en die Fariseërs na Pilatus toe.