Matthew 27:59 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En nadat Josef die liggaam geneem het, het hy dit in 'n skoon linnedoek toegedraai, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Josef het Jesus se liggaam toe in ontvangs geneem en dit in ’n nuwe stuk linne toegedraai. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Josef het die liggaam geneem en dit met skoon linne toegedraai |
| Afrikaans 1983 | Josef het die liggaam geneem en dit in skoon linne toegedraai |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Josef het die liggaam geneem, dit toegedraai in 'n skoon linnedoek |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Josef het Jesus se liggaam geneem en hy het dit in 'n skoon lap toegedraai. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Josef het die liggaam in skoon linnedoeke toegedraai en |