Matthew 27:57 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe dit aand geword het, het daar 'n ryk man van Arimathéa gekom, met die naam van Josef, wat self ook Jesus se dissipel was.
Afrikaans (NLV) 2011 Laat daardie middag het Josef, ’n ryk man van Arimatea, daar opgedaag. Hy was self ook ’n dissipel van Jesus.
Afrikaans 1933/1953 En toe dit aand geword het, het daar 'n ryk man van Arimath,a gekom met die naam van Josef, wat self ook 'n dissipel van Jesus was.
Afrikaans 1983 Laat die middag het daar 'n ryk man aangekom. Dit was Josef van Arimatea, wat self ook 'n volgeling van Jesus was.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe dit laat geword het, het 'n ryk man van Arimatea, met die naam Josef, daar aangekom. Ook hy was 'n dissipel van Jesus.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit was al laat en amper aand. Daar kom toe 'n ryk man van die stad Arimatea. Sy naam was Josef. Hy was self ook 'n dissipel van Jesus.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit het al laat begin word. ’n Ryk man, Josef van Arimatea, wat ook ’n volgeling van Jesus was, het daar aangekom.