Matthew 27:56 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Onder wie was Maria Magdalena en Maria, die moeder van Jakobus en Joses, en die moeder van Sebedeus se kinders. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Onder hulle was Maria Magdalena, Maria, die ma van Jakobus en Josef, en die vrou van Sebedeus, die ma van Jakobus en Johannes. |
| Afrikaans 1933/1953 | Onder hulle was daar Maria Magdal,na en Maria, die moeder van Jakobus en Joses, en die moeder van die seuns van Sebed,Âs. |
| Afrikaans 1983 | Onder hulle was Maria Magdalena, Maria die moeder van Jakobus en Josef, en die moeder van die seuns van Sebedeus. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Onder hulle was Maria Magdalena, Maria, die moeder van Jakobus en Josef, en die moeder van die seuns van Sebedeus. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maria Magdalena en Maria ma van Jakobus en Josef was daar, en ook die vrou van Sebedeus. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Onder hulle was Maria Magdalena, Maria, die ma van Jakobus en Josef, asook die ma van die Sebedeus-broers. |