Matthew 27:53 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ná sy opstanding het hy uit die grafte gekom en in die heilige stad ingegaan en aan baie verskyn.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het uit die grafte gegaan, en ná Jesus se opstanding het hulle die heilige stad Jerusalem binnegegaan en aan baie mense verskyn.
Afrikaans 1933/1953 En nsy opstanding het hulle uit die grafte uitgegaan en in die heilige stad ingekom en aan baie verskyn.
Afrikaans 1983 en hulle het uit hulle grafte uitgegaan. Na Jesus se opstanding het hulle in die heilige stad gekom, waar hulle aan baie mense verskyn het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het ná sy opstanding uit die grafte gekom, die Heilige Stad binnegegaan en aan baie verskyn.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en hulle het uit hulle grafte uitgegaan. Nadat Jesus weer begin lewe het, het hulle in Jerusalem, die gewyde stad, ingegaan, en baie mense het hulle gesien.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) het uit die grafte gekom. Hulle is Jerusalem in. Daar het baie mense hulle gesien.