Matthew 27:49 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die ander het gesê: Laat staan, laat ons kyk of Elía sal kom om hom te red.
Afrikaans (NLV) 2011 Die ander het egter gesê: “Los hom. Kom ons kyk of Elia hom kom red.”
Afrikaans 1933/1953 Maar die ander sê: Wag, laat ons sien of El¡a kom om Hom te verlos.
Afrikaans 1983 Maar die ander sê: “Wag, laat ons kyk of Elia hom kom red.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar die ander het gesê: “Wag, laat ons sien of Elia hom kom red.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar die ander mense het gesê: “Wag, kom ons kyk of Elia kom om hom te red.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Wag so ’n bietjie,” sê ’n ander, “laat ons kyk of Elia hom nie dalk sal kom afhaal nie.”