Matthew 27:45 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En van die sesde uur af was daar duisternis oor die hele land tot die negende uur.
Afrikaans (NLV) 2011 Van twaalfuur af het dit oor die hele land donker geword tot drie-uur die middag.
Afrikaans 1933/1953 En van die sesde uur af het daar duisternis gekom oor die hele aarde tot die negende uur toe;
Afrikaans 1983 Van twaalfuur af het daar duisternis oor die hele land gekom, en dit het tot drie-uur geduur.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vanaf die sesde tot die negende uur het daar duisternis oor die hele aarde toegesak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Omtrent twaalfuur die middag het dit donker geword in die hele land en dit was donker tot drie-uur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Skielik word alles oor daardie hele gebied donker. Tussen twaalfuur en drie-uur was dit donker.