Matthew 27:44 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook die diewe wat saam met Hom gekruisig is, het dit in sy tande gegooi. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In hierdie selfde trant het selfs die kriminele wat saam met Hom gekruisig is, Hom beledig. |
| Afrikaans 1933/1953 | En op dieselfde manier het die rowers wat saam met Hom gekruisig was, Hom ook beledig. |
| Afrikaans 1983 | Op dieselfde manier het die rowers wat saam met Hom gekruisig is, Hom ook beledig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op dieselfde manier het ook die rowers wat saam met Hom gekruisig is, Hom beledig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die twee mense wat saam met Jesus aan die kruise gehang het, het ook vir Jesus op dieselfde manier gespot. Hulle was mense wat teen die regering geveg het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die terroriste langs Hom het ook nie op hulle laat wag nie. Hulle het Jesus lekker saam met die ander gekoggel. |